Demi Lee Moore – Hart Breek Lyrics

Demi Lee Moore Hart Breek Lyrics

Oh-oh-oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh-oh

Ek kan jou voel as jy na my kyk
Trek my in, neem jou tyd, ek wil nie hier uit
Ek kan jou voel oor my hele lyf
Dis jou oë wat so praat, neem my vêr en wyd

Want elke keer as ek voluit sing
Voel dit reg, hou my hier want dit maak net sin

Al dans ek nie, dans ek saam met jou
Draai my in draai my uit, ek wil vashou aan jou
En as jy voel ek gaan val, dan moet jy net weet
Doen my ‘n guns, ek wil vra dat jy tog net nie my hart breek
Oh-oh-oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh-oh
Oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh

Steeds my beste vriend, ek wil net hier bly
Jy is als, ek kan net nie genoeg van jou kry
Ek weet mense gooi woorde so heen en weer
Maar as jy praat, gee jy raad, ek wil meer van jou leer